Deuteronomium 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sê nou jou eie broer of jou seun of dogter of jou geliefde vrou of boesemvriend kom na jou toe en sê in die geheim: ‘Kom ons gaan aanbid ander gode.’ Dit kan gode wees wat jy of jou voorouers nie geken het nie,

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:1-16