Deuteronomium 13:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dan moet jy nie na die woorde van daardie profeet of uitlêer van drome luister nie. Die Here jou God toets jou net om te wete te kom of jy Hom met hart en siel liefhet.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:1-4