Deuteronomium 13:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy moet dan al die buit op die dorpsplein bymekaarmaak en verbrand. Steek ook die hele stad aan die brand as ’n brandoffer vir die Here jou God. Daardie stad moet vir altyd ’n puinhoop bly en mag nooit weer herbou word nie.

Deuteronomium 13

Deuteronomium 13:11-18