Deuteronomium 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar moet julle en julle families saam feesvier in die teenwoordigheid van die Here julle God. Daar sal julle kan bly wees oor alles wat julle gedoen het omdat die Here julle God julle geseën het.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:1-17