Deuteronomium 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Enigeen, rein of onrein, mag die vleis eet, net soos wat julle nou maak met ’n ribbok of takbok.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:15-30