Deuteronomium 12:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle mag julle brandoffers net op die plek bring wat die Here binne die gebied van een van die stamme sal kies. Daar moet julle julle brandoffers bring en alles doen wat julle beveel is.

Deuteronomium 12

Deuteronomium 12:6-15