Deuteronomium 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

(Hierdie twee berge lê wes van die Jordaanrivier in die land van die Kanaäniete wat in die Jordaanvallei naby die dorp Gilgal woon. Dit is in die weste, nie ver van die eikebome van Moré nie.)

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:25-32