Deuteronomium 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“As julle al die gebooie wat ek vandag vir julle gee, noukeurig gehoorsaam, en as julle die Here julle God met hart en siel liefhet en Hom dien,

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:10-21