Deuteronomium 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die land wat julle nou binnegaan en in besit gaan neem, is nie soos Egipte waar julle vandaan kom nie. Daar moes julle julle saad plant en met julle voete leivore maak om dit nat te lei soos in ’n groentetuin.

Deuteronomium 11

Deuteronomium 11:1-15