Deuteronomium 10:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe jou voorouers afgetrek het na Egipte toe, was daar net 70 van hulle. Nou het die Here jou God jou so baie soos die sterre aan die hemel gemaak!”

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:19-22