Deuteronomium 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sorg vir die reg van die weeskind en die weduwee. Hy het die vreemdelinge lief en gee vir hulle kos en klere.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:13-22