Deuteronomium 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Op daardie tydstip het die Here vir my gesê: ‘Kap twee plat klippe net soos die eerstes. Maak ook ’n houer van hout waarin dit gebêre kan word. Kom dan op na My toe op die berg.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-5