Deuteronomium 1:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het die volk Israel toegespreek terwyl hulle in Moab, oos van die Jordaanrivier, was. Hy het begin om die gebooie soos volg uit te lê:

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:1-8