Deuteronomium 1:44 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Amoriete wat daar bly, het soos ’n swerm bye teen julle opgeruk. Hulle het julle verjaag en verslaan al die pad van Seïr af tot by Gorma.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:36-46