Deuteronomium 1:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal die land aan julle onskuldige kinders gee. Julle was bang dat hulle gevange geneem sou word, maar hulle sal die mense wees wat die land in besit sal neem.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:35-46