Deuteronomium 1:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here julle God gaan voor julle uit. Hy sal vir julle veg, net soos Hy voor julle oë in Egipte gedoen het.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:23-37