Deuteronomium 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het hulle wat as regters optree, beveel: ‘Julle moet te alle tye regverdig wees, nie net teenoor mede-Israeliete nie, maar ook teenoor die vreemdelinge wat tussen julle woon.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:8-23