Deuteronomium 1:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag die Here, die God van julle voorouers, julle selfs duisend keer meer laat word. Mag Hy julle seën soos wat Hy beloof het.

Deuteronomium 1

Deuteronomium 1:5-17