Daniël 9:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U is reg, Here. Ons staan vandag beskaamd voor U, ons almal wat aan Juda behoort en in Jerusalem woon, ons almal van Israel wat naby en ver is in al die lande waarheen U ons verban het omdat ons aan U ontrou was.

Daniël 9

Daniël 9:1-14