Daniël 8:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het na die plek toe gekom waar ek gestaan het. Toe hy naderkom, het ek so bang geword dat ek vooroor geval het. Hy het vir my gesê: “Jy moet verstaan, mens, dat die visioen te doen het met die eindtyd.”

Daniël 8

Daniël 8:9-26