Daniël 8:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het in ’n gesprek tussen twee heiliges die een vir die ander hoor vra: “Hoe lank hou die visioen aan, die visioen van die daaglikse offer, die opstand wat verwoes en die heiligdom en hemelse mag wat vertrap word?”

Daniël 8

Daniël 8:10-20