Daniël 7:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl ek staan en kyk, is daar trone neergesit. Hy wat ewig lewe,het daarop gaan sit. Sy klere was wit soos sneeu. Die hare op sy kop was soos suiwer wol. Sy troon het vuurvlamme gehad en wiele van brandende vuur.

Daniël 7

Daniël 7:7-14