Daniël 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het ’n tweede dier gesien wat soos ’n beer lyk. Dit het regop gestaan en het drie ribbebene tussen sy tande in sy bek gehad. Daar is vir hom gesê: “Staan op en verslind baie vleis.”

Daniël 7

Daniël 7:1-14