Daniël 7:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek wou ook weet van die tien horings op sy kop en die klein horinkie waarvoor drie ander horings plek moes maak. Hierdie horing het oë en ’n mond gehad wat gespog het, en het anders as die ander gelyk.

Daniël 7

Daniël 7:17-27