Daniël 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Om te heers, het hy ontvang: gesag, eer en mag. Al die volke, nasies en tale sou hom dien. Sy heerskappy is vir altyd. Dit sal nooit verdwyn nie. Sy koninkryk sal nie ophou nie.

Daniël 7

Daniël 7:4-18