Daniël 5:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daniël antwoord die koning: “U kan maar die geskenke vir uself hou of die beloning maar vir iemand anders gee. Ek sal nogtans vir die koning lees wat daar geskryf staan en vir u sê wat dit beteken.

Daniël 5

Daniël 5:11-25