Daniël 4:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“‘O Koning, luister tog na my raad. Breek met u sondes en doen wat reg is. Los u onregverdigheid en sorg vir dié wat behoeftig is. Miskien hou u voorspoed dan nog ’n bietjie langer.’

Daniël 4

Daniël 4:25-29