Daniël 4:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het hardop uitgeroep: Kap die boom af! Breek sy takke af! Stroop sy blare af! Skud sy vrugte af! Jaag die diere weg van sy skaduwee! Jaag die voëls uit sy takke!

Daniël 4

Daniël 4:4-20