Daniël 3:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die oomblik toe die mense uit die verskillende volke, nasies en tale die trompet, fluit, siter, harp en die ander musiekinstrumente hoor, het hulle op hulle knieë gegaan en die goue beeld aanbid wat koning Nebukadnesar laat oprig het.

Daniël 3

Daniël 3:6-17