Daniël 3:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe vir hulle: “Ek sien dan vier mans in die oond rondloop. Hulle is nie vasgebind nie. Hulle makeer niks. Die vierde een lyk soos ’n bo-aardse wese.”

Daniël 3

Daniël 3:22-30