Daniël 3:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En selfs al red Hy ons nie, U Majesteit, sal ons nie u gode vereer nie. Ons sal nie die goue beeld wat u gemaak het, aanbid nie.”

Daniël 3

Daniël 3:14-19