Daniël 2:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy laat u regeer oor die hele mensdom, die diere in die veld en die voëls in die lug. Hy laat u oor dit alles regeer. U is daardie kop van goud.

Daniël 2

Daniël 2:28-45