Daniël 2:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Arjok het Daniël toe haastig na die koning toe gevat en vir hom gesê: “Ek het ’n man onder die Judese ballinge gekry wat die koning se droom kan uitlê.”

Daniël 2

Daniël 2:17-30