Daniël 12:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gehoor hoe die man met die linneklere aan daar bokant die water sy hand in die lug opsteek en ’n eed aflê by Hom wat vir altyd lewe: “Dit sal ’n tyd, tye en ’n halwe tyd wees. Hierdie dinge sal gebeur wanneer die heilige volk se mag finaal vernietig is.”

Daniël 12

Daniël 12:2-10