Daniël 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle wat ander mense leer, sal skitter soos die naghemel. Hulle wat baie mense lei om regverdig te word, sal vir ewig en altyd soos sterre skyn.

Daniël 12

Daniël 12:1-8