Daniël 12:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Baie sal gesuiwer en gereinig word en deur hierdie dinge gelouter word. Dié wat kwaad doen, sal aanhou om kwaad te doen. Nie een van die kwaaddoeners sal enigiets verstaan nie, maar hulle wat verstandig is, sal wel verstaan.

Daniël 12

Daniël 12:9-11