Daniël 11:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“’n Koning uit die suide sal sterk word. Een van sy aanvoerders wat sterker as hy sal wees, sal as ’n magtige koning oor sy koninkryk heers.

Daniël 11

Daniël 11:1-15