Daniël 11:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal beheer kry oor die voorrade van goud en silwer, en oor al die skatte van Egipte. Die Libiërs en die Etiopiërs sal aan hom onderdanig wees.

Daniël 11

Daniël 11:40-45