Daniël 11:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal deur die mooi land van Israel trek en baie sal doodgemaak word. Edom, Moab en die grootste deel van Ammon sal egter van hom gespaar bly.

Daniël 11

Daniël 11:36-42