Daniël 11:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Met die hulp van hierdie vreemde god sal hy versterkte vestings aanval. Hy sal eer gee aan dié wat hulle aan hierdie god onderwerp. Hy sal hulle aanstel om oor baie mense te regeer en hulle beloon deur aan hulle grond te gee.

Daniël 11

Daniël 11:33-40