Daniël 11:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle wat die volk onderrig, sal baie mense help om te verstaan. Vir dae lank sal van hulle doodgemaak word met die swaard en met vuur, gevange geneem en beroof word.

Daniël 11

Daniël 11:30-36