Daniël 11:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Oorlogskepe uit die westelike seegebiede sal teen hom uitvaar en hy sal bang word en omdraai huis toe. Hy sal sy woede uithaal op die mense van God se verbond. Hy sal hulle beloon wat hulle rug op God se verbond gedraai het.

Daniël 11

Daniël 11:21-32