“Die koning van die noorde sal met groot rykdom terugkeer na sy land toe. Op pad terug sal hy egter optree teen die mense van God se verbond.