Daniël 11:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy seuns sal egter ’n groot leër bymekaarmaak en die suide soos ’n vloedgolf binneval. Hulle sal opruk tot by die suidelike koning se vesting en dit inval. Daarna sal hulle weer na hulle eie grondgebied terugkeer.

Daniël 11

Daniël 11:3-18