Daniël 10:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het die man hoor praat. Toe ek hoor hy praat, het ek flou neergeval en met my gesig op die grond gelê.

Daniël 10

Daniël 10:1-14