Daniël 10:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het nie in daardie drie weke enige geurige kos of vleis geëet nie. Ek het nie eers aan wyn geraak nie. Ek het ook nie van enige geurige olie gebruik gemaak nie.

Daniël 10

Daniël 10:1-11