Daniël 10:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sê toe: “Weet jy waaroor ek na jou toe gekom het? Ek moet teruggaan om te gaan veg teen die aanvoerder van die Perse. Ek moet uittrek om te veg, want die aanvoerder van die Grieke het opgeruk.

Daniël 10

Daniël 10:17-21