Amos 8:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mense sal angstig soek na die woorde van die Here. Hulle sal soek van see tot see, van die noorde tot die ooste,maar dit nie kry nie.

Amos 8

Amos 8:3-13