Amos 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kom terug na die Here toe en leef! As julle dit nie doen nie, sal Hy soos vuur deur die nageslag van Josef trek.Die vlamme sal Bet-El verteer sonder dat iemand dit blus.

Amos 5

Amos 5:1-10