Amos 3:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kondig die volgende boodskap in die paleise in Asdod en in Egipte aan: “Kom bymekaar op die heuwels rondom Samaria en aanskou die groot misdade en onderdrukking wat in hierdie stad aangaan.”

Amos 3

Amos 3:4-10